TENNIS
Me. Christelle du Plessis (organiseerder) – christelle@htsmiddelburg.co.za
Dinsdae en Donderdae: 17:00 – 18:30
Enige geskikte tennisklere en -tekkies.
Die korrekte drag is by die Rooies Klerewinkel beskikbaar.
- Vier bane waarvan twee spreligte het.
- Beginners tot SA-spelers welkom.
- 4 spanne word in 2023 vir die liga ingeskryf.
- Eerste dogterspan is 2023 se ligawenners en eindig derde in Mpumalanga.
- Eerste seunspan eindig 2de in Mpumalanga.
- Tweede dogterspan eindig 2de in Mpumalanga.
- Tweede seunsspan eindig 3de in Mpumalanga.
- Neem elke jaar deel aan die NWU- Reeks.
- Speel ook elke jaar in die Ermelo-tennistoernooi.
- Seuns neem jaarliks deel aan die St Benedict-tennistoernooi.
- Was vir ‘n geruime tyd deel van die GROOT VYF-tennistoernooi in Nelspruit.