JUKSKEI
Me. Linda du Preez
Mnr. Gerhard Raath
Oefeninge begin reeds in die tweede kwartaal.
Maandae tot Donderdae 14:30-15:30
Die jukskeibaan is op die terrein, agter die motorwerktuigkundesentrum.
03 August 2024 | 03/08/2024 | Juksei-Liga 1 |
10 August 2024 | 10/08/2024 | Juksei-Liga 2 |
31 August 2024 | 31/08/2024 | Juksei-Liga 3 |
26 October 2024 | 26/10/2024 | Jukskei klubliga |
23 November 2024 | 23/11/2024 | Jukskei Klubliga |
21 September 2024 | 21/09/2024 | Jukskei Noordvaal |
12 December 2024 | 12/12/2024 | Jukskei SA: Kampioenskappe |
07 December 2024 | 07/12/2024 | Jukskei: Junior SA toernooi: 7 tot 13 Desember |
19 October 2024 | 19/10/2024 | Jukskei-Bondedag |
14 September 2024 | 14/09/2024 | Jukskei-Liga |
17 August 2024 | 17/08/2024 | Jukskei-Liga 2 |
- Die skool het ‘n beperkte aantal skeie beskikbaar. Indien leerlinge tot die finale spanne verkies word, raai ons aan dat hulle hul eie skeie aanskaf.
- ‘n Amptelike jukskeihemp moet aangekoop word. Die hemp word saam met die amptelike Rooiesbroek, -kouse en -skoolsweetpak gedra.
- Vervoerkostes word gehef vir kompetisies buite Middelburg.
- Afrigtingskursusse word aangebied teen ʼn addisionele fooi.