MUURBAL

Mev. Marlize Willemse – mwillemse@htsmiddelburg.co.za

Soos deur die afrigter aan die spelers gekommunikeer.

Gemaklike oefenklere, muurbaltekkies en veiligheidstoerusting (bril).

Goedgekeurde oefenhemp, blou kortbroek of blou rompie (vir meisies) en wedstrydhemp

  • HTS Middelburg se muurbalspelers neem deel aan verskeie muurbaltoernooie in Mpumalanga, Limpopo en Gauteng.
  • Ons is bevoorreg om ons eie muurbalbane, op die skoolterrein, te hê.
  • Ons afrigter is deel van die Mpumalanga Junior Squash Committee.
  • Ons eerste meisiespan en eerste seunspan behaal onderskeidelik ʼn 2de en ʼn 3de plek in die hoëveldskoleliga in 2023.
  • Ons spog met 2 spelers wat opgeneem is in die SA Platteland-span, wat in Junie 2023 aan die SA-toernooi in Bloemfontein deelgeneem het.