Skoollied
HTS dit is ons strewe
sterk gesond en rein te lewe,
gesonde gees, gesonde liggaam,
daarna streef ons saam.
In ons spele, in ons dagtaak
dien ons jou en ook ons volksaak
en “Ons Dien” is mos ons leuse
hier aan die HTS.
Ons sal saamwerk, saamstaan,
Fier die lewe ingaan.
Trou aan jou, ons skool, jou naam
ter ere hou tot ons sterwe.
Ons wil wilskrag, spierkrag opbou,
ons wil werk en dien en koers hou –
Ons die jeug van HTS vir Suid-Afrika