Skooldrag
Skooluniformreëls:
DOGTERS | SEUNS |
---|---|
Somer: | Somer: |
Donkerblou skoolromp (8cm van die grond as sy op haar knieë staan). Rompe mag nie opgerol of nouer afgewerk word nie.
Wit kortmoubloes met oopslaankraag. Bloes of hemp mag nie gepof of ingevou word nie – moet ingesteek word. Donkerblou skoolsokkies. Swart skoolskoene: Baby Dolls of rondepunte. Geen toeryg- of platformskoene nie. Skooltrui of oortrektrui (“pullover”). Deurskynende, gekleurde of helderkleurige onderklere mag nie by in bloes gedra word nie. |
Grys kortmouhemp (Gr. 8 en 9)
Grys kortbroek of langbroek (Gr. 8 – 12) |
Winter: | Winter: |
Wit langmouhemp
Skooldas Keuse tussen die blou skoolrompie/ skoollangbroek. Donkerblou sykouse (“opaque tights”) word saam met die rompie gedra. Skoollangbroeke is slegs toelaatbaar as dit saam met ʼn langmou wit hemp, das, oortrektrui/trui EN skoolbaadjie gedra word. Skoolsweetpakke mag onder geen omstandighede as wintersdrag gedra word nie. |
Grys langmouhemp (Gr. 8 en 9)
Grys kortbroek of langbroek (Gr. 8 – 12) Lyfband verpligtend – swart leer / kunsleer. Geen uitspattige / opvallende “brand name”-gespes nie. Die grys materiaal lyfband wat saam met die broek kom, is ook toelaatbaar. |
Algemeen: | |
Skooldas: Donkerblou met wapen.
Grys skoolkouse. Swart toerygskoolskoene. Geen skoene met gespes, of wat insteek of aanglip nie. Skooltrui, oortrektrui (“pullover”) of skoolbaadjie. Seunspette opsioneel. |
DOGTERS |
---|
Somer: |

Winter: |

Seuns |
---|
Somer: |
Grys kortmouhemp (Gr. 8 en 9)
Grys kortbroek of langbroek (Gr. 8 – 12) |
Winter: |
Grys langmouhemp (Gr. 8 en 9)
Grys kortbroek of langbroek (Gr. 8 – 12) Lyfband verpligtend – swart leer / kunsleer. Geen uitspattige / opvallende “brand name”-gespes nie. Die grys materiaal lyfband wat saam met die broek kom, is ook toelaatbaar. |
Algemeen: |