BERGFIETS

Mnr. J. Venter

Fiksheid is elke fietsryer se eie verantwoordelikheid.
Donderdae, 15:30-16:30, is daar tegniese vaardighede wat ingeoefen word.

Enige fietsrydrag.  Helmet en waterbottel verpligtend.

  • HTS Middelburg-fietsryhemp
  • Rooies-kouse
  • Swart fietsrybroek (geen geskryf of prente op nie)
  • NWU-Skolesportreeks (Senior dogterspan behaal 2de plek)
  • TWK-Reeks
  • Enigeen is welkom – geen vorige fietsryervaring is nodig nie.
  • Fietsrybaan is vyf blokke van die skool af.
  • Daar word nie spanne gekies nie – almal is welkom!