KOSHUISGELD
KOSHUISGELDE VIR 2026 BELOOP R40 000 EN IS AS VOLG BETAALBAAR
HTS Middelburg Koshuis
FNB, Takkode 270150
Rekeningnommer: 62193791714
Verwysing by betaling: Leerder se naam en van
| 1STE BETALING: | R1 500 per leerder voor 31 Desember 2025 |
|---|---|
| KOSHUISGELDE: | R3 500 per maand X 11 maande |
| TOTALE KOSHUISGELDE: | R40 000 |

