
2018:
5 Spelers word opgeneem in die Mpumalangaspan
2017
- Wen MHS in Classic Clash.
- Eerste seunspan is Mpumalangakampioene vir die TIENDE opeenvolgende jaar, Tweede en Derde seunspan is Mpumalangawenners.
- Eerste meisiespan is Nkangalawenners, Mpumalanga – naaswenners.
- 6 Spelers verwerf Mpumalanga kleure.
- TuksSkolereeks – Naaswenners.
2016
- 1ste en 2de spanne wen MHS oortuigend tydens Classic Clash
- 1ste én 2de spanne is Mpumalangakampioene
Bronsmedaljewenners van die TUKS-Reeks vir Top 16-Skole
6 Mpumalanga-spelers
2015
- 1Ste- en 2de-spanne wen MHS oortuigend tydens Classic Clash.
- Naaswenners van die TuksSkole-reeks Top 16-Skole.
- 6 Mpumalanga-spelers.
Tennisafrigting: Carla Repsold en Charl Basson