Tradisie met ‘n toekoms!

  • In  April 1927 word die eenman-wamakerskool van Belfast na Middelburg oorgeplaas.  Die hoof was meneer Lampen en daar was 5 leerlinge.
  • Mnr. S.J.H. Mostert word in September 1927 aangestel as hoof. In Januarie 1929 word meneer J.P. Pretorius die nuwe hoof en in 1930 was daar ongeveer 65 leerlinge.
  • 12 September 1934 – Die Goewerneur-Generaal besoek die skool en kondig ‘n openbare vakansie af vir 2 Oktober.
  • Mnr. J.P. Pretorius sterf op 13 Augustus 1942 in Madagaskar terwyl hy in aktiewe diens van die SAW was. Hy word as hoof opgevolg deur mnr. J.M. Theron op 18 Januarie 1943. In 1943 word daar 4 tegniese rigtings aangebied.
  • 1 Julie 1945 – Mnr. D.G. Smit aanvaar diens as hoof. Op 21 Januarie 1947 heropen die skool met 158 leerlinge.
  • 14 April 1964 – Mnr. L.E. Smith word aangestel as hoof. Op 20 Januarie 1965 heropen die skool met 545 leerlinge.
  • 16 September 1971 – Mnr. Z.L. Benadé word aangestel as hoof. Op 25 Januarie 1972 staan die leerlingtal op 735.
  • 28 Maart 1981 – Mnr. J.F.W. Potgieter word die nuwe hoof. 6 Januarie 1982 –Die eerste 10 dogters word toegelaat. Op 24 September 1982 neem meneer H.J.A. Moore, adjunk-direkteur van onderwys die amptelike opening van die nuwe geboue waar. Gedurende Januarie 1987 is daar 1 320 leerlinge in die skool.
  • Sedert 1983 word daar 8 tegniese rigtings aangebied.
  • In 1991 verower die eerste rugbyspan vir die eerste keer in die geskiedenis die Direkteurstrofee en gedurende 1992 verower die o/15-rugbyspan die Piet Krynauw trofee en word so die Transvaalse o/15-rugby kampioenspan.
  • Des. 1993  –  Mnr. J.F.W. Potgieter tree af as hoof.
  • 1 Januarie 1994 – Mnr. H.J. Miles van Belfast word die nuwe hoof. Die Pottie Potgieter Sportsentrum word voltooi en ingewy op 94/12/06.
  • Geslaagde oud-leerlingreünie in Augustus.
  • Eerste skool wat al die volgende trofeë in Rugby kon verower: Beeldtrofee (1ste span 1995), Pet Krynauwtrofee (o/15A 1992), Selatitrofee (o/16A 1995), Spiere van Rensburgtrofee (o/14A 1996)
  • Nuwe lapa langs skoolsaal word gebou om ekstra inkomste te genereer.
  • Wen die groottotaal (seuns en dogters) van die Interhoër vir die eerste keer in die geskiedenis.
  • Een sentrale kombuis met moderne toerusting vir al die koshuise word by koshuis Douw Smit geskep. Dogtershokkie begin.
  • 2000: 230 Dogters wen Interhoër Dogterstotaal. Oudleerlingbond gestig in September. Wen Super 16 kompetisie.
  • 2001: Seunskoor verwerf die hoogste moontlike ATKV-toekenning. Mnr. R.P.C. Jonker word aangestel as die nuwe hoof.
  • 2002: Jukskei wen Direkteurstrofee. Skool vier 75ste bestaansjaar. Amptelike ingebruikneming van Zuidstraat-ingang.
  • 2003: Nuwe ondersteunersklubhuis word in gebruik geneem. Twee boorgate word gesink.
  • 2004: Enigste skool met vier spanne in die kwarteind van die Beeldtrofee. Gholf eerstespan wen Mpumalanga. Beplanning vir privatisering van koshuise.
  • 2005:  Swembad word toegegooi t.w.v. nuwe ontwikkeling.
  • 2006: Hoërskool Middelburg is terug in die Groot Skole-liga. Ons wen die Sportdag.
  • O/15A Dogters-hokkiespan wen Noordvaal-finaal .
  • 2007: 14 van die 15 Rugbyspanne wen Mpumalanga. o/14A Netbal wen Noordvaal. Atletiek – ASA – prestasies twee leerlinge. o/14 Hokkie wen liga en Mpumalanga. 1ste Hokkiespan wen Mpumalanga

2008:

  • Twee leerlinge wen Mpumalanga by ATKV,  Nasionale wenner –  meisies.
  • Twee hoofleiers Mpumalanga Jeugkoor.
  • Mpumalangawenners: Rugby – 7, Netbal – 5.
  • Provinsialekleure: Rugby – 30, Netbal – 18. Twee seuns Rugby SA Noordelike span. Atletiek: Wen Top 10 en Intertegnies,  37 medaljes op MUSSA.  13 SA Atlete

2009.

  • Atletiek – Een seun SA Juniorspan, 16 ASA atlete, 20 USSASA atlete.
  • Rugby: 29 Provinsiale spelers, 8 spanne – Mpumalanga wenners, Beeldtrofeewenners o/15A.
  • Netbal: 13 Provinsiale spelers, o/16A – goud Super 16. SA-Kampioenskappe – 3 goud.
  • Muurbal: 3 Provinsiale spelers.
  • Hokkie: 11 Provinsiale spelers, o/14A – goud Super 16, o/15 dogters wen Mpumalanga 7’s, 2 dogters SA spanne.
  • Kultuur: 3 leerlinge SA Kleure Eisteddfod, 14 Mpumalanga Jeugkoorlede. Skiet: 5 leerlinge in SA span, neem deel in Engeland.
  • Landloop: 3 leerlinge Nasionale deelname. Redenaars: 1e en 2de in Mpumalanga ATKV.
  • Skaak: Wen Nkangala liga. Gholf: 1 leerling na SAJGF

2010:

  • SA KLEURE – 12 in rugby, jukskei, skiet, tennis, netbal, T-Tep.
  • Atletiek: Wen Mpumalanga top 10. 20 in USSASA span, 15 in ASA span. Redenaars: 1 leerder wen MP.
  • Trompoppies: 1 dogter USSASA kleure. Muurbal: 1 dogter – SA Platteland
  • Dogtershokkie: o/15 wen MP 7’s, 9 Provinsiale speelsters.
  • Netbal: 16 Provinsiale spelers. o/18A Goud op Noordvaal. Een o/17 S.A. Skolenetbalspan.
  • Rugby: 43 Provinsiaal, o/14A rekordtelling vs MHS – 101-0 in Classic Clash, Een in o/16 SA Elitegroep.
  • MP Jeugkoor: 18
  • Gholf: Een in Mpumalanga Hoërskoolspan.
  • Skiet: Vier Provinsiaal.
  • Tennis: 1ste  seuns wen Mpumalanga 10 Provinsiaal.

2011:

  • Atletiek: Beste skool in Mpumalanga. Top 10: behaal 2de plek uit 36 skole. Interhoërwenners, seuns en dogters. Rooies 1 van top 8 atletiekskole in SA. 29 provinsiale atlete neem deel aan SA’s. 14 medaljes op SA’s. 4 Rooies in SA-skolespan. Goud by Afrika-spele.
  • Tennis: Seuns is Groot 5- en Mpumalanga Kampioene! 7 neem deel aan Interprovinsiale Toernooi. Meisies wen Sun City-toernooi.
  • Gholf: Mpumalanga Kampioene! 2de in NuPower Tuksreeks vir Top 16 Makro Hoërskole.
  • 2de in SA Hoërskole Gholf-wennerstoernooi.
  • Netbal: SASkolespeler! Mpumalanga-kampioene afgelope 12 jaar. 15 provinsiale spelers.
  • 3 spelers in SA Top 35.
  • Muurbal: SA Skolespeler! 11 spelers neem deel aan Interprovinsiale toernooie. Wenners van NuPower Tuksreeks vir Top 16 Makro Hoërskole.
  • Hokkie: o/14 Seuns Mpumalanga WENNERS! 5 provinsiale meisiespelers. 2 SA Bokkiespelers. 3 provinsiale seunspelers.
  • Jukskei: 1 speler na SAKampioenskappe. Rooies aanbieders van Direkteurstrofee 2011.
  • Landloop: 10 atlete verwerf provinsiale kleure en neem deel aan SA’s.
  • Krieket: 4 spelers in Mpumalangaspan. 1 in o/17 SA Talentgroep.
  • Rugby:  Mnr.  Poerie  van  Rooyen  –  SA-Skolespan-afrigter.  Al  4  A-spanne   is Mpumalangawenners en speel in Beeld halfeind. 12 spanne is Mpumalanga- Kampioene! Blitsbulle is Mpumalanga-wenners en 4de in SA!
  • Trompoppies: 8 1ste plekke in Premiersliga. Beste hoofleidster in Mpumalanga. Rooies
  • dring deur na SA-Kampioenskappe.
  • Luggeweerskiet: 2 provinsiale skuts na SA’s. 1 SA skut 2011!
  • Koor: Jeugkoor – 21 Rooies in Jeugkoor. Hoofleiers – 4 Rooies in Jeugkoor
  • Rooies-dansgroep: Algehele wenskool by Eisteddfod 2011

2012:

  • Atletiek: Top atletiekskool Mpumalanga, Puk-Interhoërwenners! 112 medaljes uit 138 items. 19 provinsiale kleure, neem deel aan SA-Kampioenskappe. Wen 38 medaljes op Prestige Byeenkoms.
  • Tennis: 2de spanne tweede-liga kampioene. Al 4 spanne Mpumalanga Kampioene – Seunsspan vir 5de agtereenvolgende jaar Mpumalanga Kampioene! Top tennisskool in Mpumalanga. 2 Spelers opgeneem in Mpumalanga span. 6 Leerlinge SA Senior- span.
  • Gholf: Classic Clash wenners 2012. “Slagspel Kampioen 2012”. 2de span dubbele Mpumalanga-wenners. 1ste span Mpumalanga Kampioene! 2 Leerders in Mpumalanga Hoërskole span en verteenwoordig Mpumalanga by die Interprovinsiale- toernooi by Koro Creek.
  • Muurbal: 2 leerders SA Kleure. Liga wenners 2012! 7 Leerders in Mpumalanga-span.
  • Hokkie: Seuns: 3de agtereenvolgende jaar Classic Clash wenners! 9 Provinsiale spelers (meeste nog).
  • Dogters: 3 – Mpumalanga kleure. 1stes deel Mpumalanga Kampioene-titel! 4 leerders in Suid-Transvaal Bokkiespan en word verkies tot lid van die SA – Bokkiespan.
  • Jukskei: Mpumalanga-liga – 3 spelers verwerf provinsiale kleure. o/16 B’s = goue medalje wenners.
  • Landloop:  Juniors: 4 leerders provinsiale kleure.
  • Seniors:  6 – provinsiale kleure.
  • Krieket: o/14 B’s is Nkangala-ligawenners! 6 Rooies in Suid-oos Bokkiespan. 3 Spelers gekies vir die Nkangala- asook die Mpumalanga o/17A-span. o/14B en o/15B is Nkangala-ligawenners! 4des is 2de liga-wenners. Nkangala-span – Mpumalanga Platteland o/15-krieketspan.
  • Pluimbal:  A-span neem deel aan SA Skole-Pluimbaltoernooi.
  • Rugby: o/15 A-span: o/15 A-span: Beeldtrofee-wenners, wen Wildeklawertoernooi. 3 uit 4 A-spanne is Mpumalanga Kampioene! 3 spelers in Noordvaal Bondespan! In SA skolespan, gereken as land se beste agtsteman! Springbok kleure.
  • Trompoppies:  Een in Senior Mpumalangaspan.
  • Dansgroep: SA Kampioene 2012! Neem deel in LA en wen 4 silwer medaljes met gemiddelde tussen 80 – 90%. 2 Brons, 27 Silwer, 21 goud en 28 diplomas by Nasionale Eisteddfod.
  • Luggeweerskiet: 3 Verwerf MP kleure. Juniors wen MP liga. SA Skole Bisley kampioenskappe – 2. Internasionale .22 Bisley – 2. 1 – Protea kleure.
  • Netbal: 25 – Provinsiale kleure, 1 – Wes-Gauteng Aksienetbalspan, Nkangala ligawenners
  • – 7 spanne, MP kampioenskappe – 3 spanne wen.
  • ANDER: 1 finale Mej. SA skole, Revue – “BARS”, 1 wen MP TTEP.

2013:

  • Atletiek: PUK-Interhoërwenners vir 3de opeenvolgende jaar! Wen 3 vriendskaplike byeenkomste (2 tuis en 1 weg). Wenners van Mpumalanga Top 10. 19 Atlete verwerf Mpumalanga-kleure.
  • Landloop: 20 Rooies in Mpumalanga-span wat deelneem aan die Interprovinsiale byeenkoms tussen Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Noordwes. Algehele Nkangala-landloopwenners.
  • Tennis:  7 Spelers verwerf Mpumalanga kleure. 2 SA-skolespelers:
  • 1ste- én 2de seunspan wen Classic Clash-wedstryde teen MHS
  • 1ste- én 2de dogterspan wen Classic Clash-wedstryde teen MHS Alle spanne Mpumalanga-ligawenners.
  • Gholf: Wenners van die Mpumalanga A-liga (bruto en netto). 4 Provinsiale kleure.
  • 2  Mpumalanga  Hoërskolespan  (Mpumalanga  kleure)  Wenner  van  die Glazior
  • streeksfinaal by Johannesburg Gholfklub en dring deur na die Glaziorfinaal.
  • Muurbal: 8 Spelers Mpumalanga kleure. Een speler SA Platteland-span. A- en B-seunspanne is skole ligawenners. Die dogterspan is ligawenners. Wenner van die NuPower Top 16-Skole.
  • Pluimbal: 1 in Mpumalanga Senior A-span. 1 in Mpumalanga Senior B-span. Beste skeidsregter tydens die Distrikte-toernooi.
  • Jukskei: 0/16A-seunspan ligawenners. 4 Spelers verwerf Mpumalanga kleure.
  • Skyfskiet: 2 Rooies in Mpumalangaspan wat deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Kaapstad. 1 – SA-kleure en neem deel in die Bisley-kompetisie in Engeland vir .22-skuts. Mnr. Johnathan Haarhoff (afrigter) vereer vir 7 jaar diens by die SANSSU-Kampioenskappe.
  • Seunshokkie: NuPower Top 16-Skole: o/14A’s is Kampioene, 9 provinsiale en 7 Bokkieweekspelers.
  • Dogtershokkie: 6 provinsiale- en 18 Bokkieweekspelers. 2 Rooies vir die “All Star”-span gekies.
  • Skaak: Sewe spelers Provinsiale kleure. Dogterspan is Mpumalanga wenners.
  • Netbal: 25 provinsiale-, 14 Bokkieweek- en 1 SA oefengroepspeler, 5 Mpumalanga kampioen-spanne.
  • Die Rooies is die enigste skool in Mpumalanga waarvan 4 A-spanne deurdring na die SA Skole-kampioenskappe.
  • Rugby: Rooibulle wen NuPower Top 16-Skole. Al 10 rugbyspanne wen die Classic Clash teen MHS. Mpumalanga Makroskole Beeldtrofee-wenners: o/14A. 5 Spelers vir die o/18-Cravenweekspan. 7 Spelers vir die o/16A-Grant Khomospan, 35 provinsiale spelers.
  • Krieket: Die Rooipette:
  • Mpumalanga Pro 20-kampioene in 2012/2013-seisoen; hulle speel in die semifinaal van die Titans Pro 20-Skoletoernooi en word genooi om op Supersportpark ‘n Pro 20 teen Affies te speel as voorwedstryd vir die Titans teen die Leeus!
  • Onoorwonne in Tydkrieketliga.
  • 2 Mpumalanga o/17 A-spelers.
  • 1 Mpumalanga Khaya Mayola Coca-Cola o/19 Nasionale week-speler.
  • Die 0/14A Mpumalangakampioene. Nege 100-talle word aangeteken in een seisoen. 4 Spelers wat in een wedstryd 5 paaltjies neem. 2 Mpumalanga o/23 Nasionale Akademieweek-spelers. 1 spesiale toekenning van Coca-Cola vir uitstaande prestasie in Skole T-20 Krieket (waaraan meer as 700 skole deelneem) vir 136 lopies van 61 balle n.u.n., o/17-Mpumalangaspeler van die jaar.
  • Trompoppies: Verwerf ‘n eerste plek as hoofleidster in die klein dril-afdeling tydens ‘n Nkangala-ligakompetisie. Die span kwalifiseer om aan die Nasionale kompetisie deel te neem in Polokwane
  • Kultuur: Redenaars
  • 5 deur na die Mpumalanga finaal van die ATKV-redenaarskompetisie.
  • 1 wen die Kansvatter-kompetisie in Pretoria.
  • Dansgroep
  • Behaal 2 goue-, 4 silwer- en 1 brons medalje by die SA-Kampioenskappe!
  • Word weer eens opgeneem in die SA- span vir Uitvoerende Kuns.
  • Toneel
  • Rooies neem deel aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie.
  • Ander:
  • Wenner van die Mpumalanga Top Skolesjefkompetisie.
  • Revue-groep tree op tydens die openingsaand van die ouditorium.
  • Rooi -faktor, Rooi Galery en Kolligaand.
  • Wenners van die -faktor, lewer dromvertoning by die konferensie van BMW
  • en Mini in Johannesburg.
  • Atletiek: 14 Atlete neem deel aan die SA’s en 6 medaljes word verwerf. Eindig algeheel 3de by die B-Bond van PUK-Interhoër en palm 53 medaljes in.
  • Tennis: Kampioene van die TUKS reeks vir Top 16-Skole. Mpumalanga Liga-wenners vir 5de opeenvolgende jaar. 7 Spelers verwerf Mpumalangakleure. 1ste en 2de Spanne wen Classic Clash teen MHS.
  • Gholf: ROOIES A-, B- en C-ligaspanne dring deur na die Mpumalanga-finaal. 1ste Span dring deur na finaal van die Retief Goosen Nasionale Hoërskole Kampioenskappe. Speel in MP-finaal. Dring deur na Retief Goosen Nasionale Kampioenskappe. 2 Spelers in Mpumalanga-span.
  • Muurbal: 2 Provinsiale-spelers. 11 Mpumalanga-spelers. Eindig algeheel 4de in TUKS reeks vir Top 16-Skole.
  • Hokkie-seuns: Algehele wenners van die TUKS reeks vir Top 16-Skole: o/14-A Kampioene, 1stes en o/16A’s wen albei silwer medaljes. Lewer 4 provinsiale en 4 Bokkieweekspelers op.
  • Hokkie-dogters: TUKS reeks vir Top 16-Skole: o/14A-  en  o/15A-spanne  eindig  onder top 10. O/16A’s wen Classic Clash teen MHS. Lewer 5 provinsiale en 12 Bokkieweekspelers op.
  • Jukskei: 3 Spelers verwerf Mpumalanga kleure en neem aan SA’s deel.
  • Landloop: 19 Leerders verteenwoordig Mpumalanga tydens die ASA se SA’s en is ook die Nkangala ligawenners.
  • Krieket: 1ste-span is Mpumalanga Superliga wenners en die o/14A’s Mpumalanga wenners. 4 Spelers is gekies vir die Mpumalanga o/19A-span en 1 speler is opgeneem in die SA Colt-span.
  • Pluimbal: 1 Speler verteenwoordig Mpumalanga by SA Kampioenskappe.
  • Rugby: ROOIES-rugby eindig algeheel 3de in die TUKS reeks vir Top 16-Skole: o/15A- span wen goud en die Rooibulle en o/16A’s wen albei silwer.
  • Al 10 spanne wen die Classic Clash teen MHS. Van 2011-2014 wen die ROOIES 38 uit 40 Classic Clash-wedstryde met 1 gelykop en slegs 1 verloor.
  • 1 Speler is gekies as kaptein van die SA Skolespan. 2 Spelers teken kontrakte by die Leeus en 1 speler by die Bulle.
  • 7’s-Rugby: O/18’s is Mpumalanga wenners. O/17-span is die 1ste Kampioene van die Noordvaal 7’s en hul eindig algeheel 3de in die Dubai Internasionale 7’s-toernooi vir o/18’s.
  • Wen die Nasionale Toyota Kompetisie (T-Tep) met ‘n gemiddeld van 89,25%.
  • Ouditorium word amptelik geopen in September.

2014:

  • Luggeweerskiet: 6 Mpumalanga-skuts neem deel aan SA’s.
  • Netbal: 22 Provinsiale- en 18 Bokkieweekspelers. Al 5 A-spanne en 1 B-span is Nkangala wenners en 2 B-spanne is naaswenners. Die o/16A-span is Mpumalanga wenners, 3de in TUKS reeks vir Top 16-Skole, eindig onder top 10 in Coke-reeks en verwerf silwer by SA Top Skole-toernooi. O-14A’s is naaswenners in Coke-reeks. Die  1ste skool om twee o/14A-spanne in die liga in te skryf. 4 A-spanne is MUSSA wenners en 1 span is naaswenners. Een o/17-netbalspeelster verkies tot die Top 35-oefengroep.
  • ANDER: 1 Behaal ‘n 5de plek in Skopboks Wêreldkampioenskappe. 1 Speler verkies tot kaptein van die SA Uitnodigingspan. 1 Leerder aangewys as Mpumalanga T-Tep-wenner asook die wenner van die Toyota Opleidingsprogram se Nasionale kompetisie.
  • Kultuur: 3 ROOIES verteenwoordig Mpumalanga by die ATKV-redenaarskompetisie.
  • Dansgroep: 18 Dansers is gekies om Suid Afrika te verteenwoordig by die Wêreldkampioenskappe.

2015:

  • Krieket: o/14A Mpumalanga wenners 3de jaar in ry. Twee leerders opgeneem in Mpumalanga-span – 1 x o/15A, 1 x o/17B. 12 Spanne word in verskeie ligas ingeskryf. Gerra Camacho en Jaco vd Merwe opgeneem in Grootvlei Uitnodigingspan wat na Sri Lanka toer.
  • Tennis: 6 Mpumlanagaspelers. Mpumalanga-kampioene.
  • Gholf: Speel in Mpumalanga Finaal. Dring deur na Retief Goosen Toernooi. Neem deel aan Nasionale Kampioenskappe: 2 spelers in Mpumalanga-span
  • Landloop: 19 Landloopatlete na SA Kampioenskappe. Een leerder behaal 9de plek.
  • Jukskei: Twee A-spanne is ligawenners: Jnr en Snr seuns. Eerste keer dat twee spanne provinsie by Direkteursfinaal verteenwoordig. Twee spelers verkies tot Provinsiale- span wat aan SA Kampioenskappe deelneem te Kroonstad in Desember 2015.
  • Netbal: 24 Provinsiale speelsters, 21 Bokkiespeelsters. MUSSA-wenners – 0/14B, o/15A, 0/18A, o/18B; naaswenners – o/16A, o/17A, o/17B. Super 16 – Tuksreeks: wenners
  • o/15B, o/18B, naaswenners – o/15A. Wildeklawertoernooi – ontvang trofee vir mees aanskoulike netbal. O/15A tweede in SA, woon Jeugspele by in Singapoer in 2015. Elné (o/17) en Ischke (o/18) verkies tot 35 Topspeelsters in die land. All Ages Toernooi te EG Jansen: E. Schutte o/17A1 afrigter, Ndlovu span eindig tweede en drie speelsters in Top 35; S Peach o/16A2 afrigter. Skeidsregtersgradering – 1 x A, 1 x C+, 1 x C.
  • Hokkiedogters: 6  dogters  in  Mpumalangaspanne  –  2  in A-spanne.  8  dogters in Suidoos-Transvaal Bokkiespan. SA Bokkiespan: Leatitia Volschenk (o/19), Chanari van Greuning (o/14). Jaar van die doelwagters! 5 uit 5 doelwagters      kry verskeie provinsiale kleure. 1. o/14 Mpumalanga B-span, Psi Mpumalanga A-span. 2. o/14 SA Bokkie-span. 3. o/15 dogter in o/18 PSI Mpumalanga A-span.  4. o/16 PSI Mpumalanga B-span. 5. o/18 Suidoos-Transvaal Bokkiespan, algehele wenners. Binnenshuise hokkie skop af (Indoor Pro Series). 10 dogters opgeneemin verskeie ouderdomsgroepe van Mpumalangaspanne wat in Des 2015 aan Psi Toernooi gaan deelneem.
  • Hokkieseuns: Tuks Skole-reeks: o/14A wen Brons medalje. 7 Seuns in Mpumalangaspanne: 4 in A-spanne. 5 Seuns in o/19 Suidoos-Transvaal Bokkiespan. o/19 SA Bokkiespan – Lewin Bronkhorst en Jan-Harm Potgieter (kaptein). Binnenshuise Psi Toernooi in Des. 2015 – 4 seuns in verskillende ouderdomsgroepe. Skeidsregters – 2 seuns gekies om in verskeie nasionale toernooie te skeidsreg. 2 uit 3 doelwagters behaal Provinsiale kleure – o/14 Mpumalanga B-span en Psi Mpum A-span, o/18 Mpumalanga A-span.
  • Atletiek: 11 Atlete neem deel aan die SA Kampioenskappe. Verwerf 1 goue, 1 silwer en 3 brons medaljes.
  • Muurbal: 5 Spelers verwerf Mpumalanga kleure. 1 speler SA Kleure.
  • Luggeweerskiet: 10 Skuts verwerf Mpumalanga kleure en neem aan die SA Kampioenskappe deel. 1 Skut behaal 7de plek uit 129 skuts – o/16 Sporter. 1 Skut behaal 13de plek uit 57 skuts – o/14 Sporter.
  • Rugby: Makro Skole Beeld: 3 spanne in Kwartfinaal. 1e span in Finaal teen Garsfontein verloor met 2 punte – verower Silwer. Wen 7 uit 11 Mpumalanga liga. 2 Cravenweekspelers, 5 Grant Khomo spelers. Suidoos-Transvaal Bokkie-spanne: 17 x o/14, 11 x o/16, 17 x o/18. SA Bokkies: 5 x o/14, 2 x o/16, 1 x o/19 spelers.
  • 7’s Rugby: Blitsbulle speel in Noordvaal Finaal, wen Plaattrofee met 38-12 vs Menlopark, 6 Cravenweekspelers. JC Pretorius Nasionale Springbokspan o/18, Statebondspele – verower Goud in Samoa. o/14 – verteenwoordig hele span. o/16 verteenwoordig 10 uit 12 man; wen Silwer. o/19 – verteenwoordig 10 uit 12 man: wen Goud Nasionaal. SA Bokkies – 4 x o/14, 4 x o/16, 2 x o/19 spelers.
  • Brugbou: Wen Provinsiaal. Behaal 6e plek Nasionaal.
  • T-Tep (Toyota Opvoedkundige Program): Ockie de Bruyn wen Nasionale kompetisie.
  • WOW-spelfees: 7 leerders eindig onder die eerste 3 in onderskeie ouderdomsgroepe by Mpumalanga-kompetisie, 4 leerders neem by Landsfinaal te Stellenbosch deel en Zané Grobler eindig 3e Nasionaal.
  • ATKV Redenaars: 3 Juniors en 5 Seniors neem deel aan die Finaal van die ATKV redenaarskompetisie in Mpumalanga. 2 Leerders verteenwoordig Mpumalanga by Landsfinaal.
  • Dansgroep: Neem aan SA Kampioenskappe deel, verower twee 1e plekke en word gekies vir SA span wat in Amerika deelneem in 2015. Neem deel aan DANCE STAR SA, behaal twee 1e plekke en behaal SA span wat in 2017 in Kroasië deelneem.
  • Revue: 83 leerders neem deel aan die Revue “ONTHOU”.

2016:

  • Akademie:  2015  matrieks  behaal  264  onderskeidings;  gem.  van  63,28%; 121 universiteitsvrystelling; Lewin Bronkhorst 8 onderskeidings; 5 x 7; 3 x 6; 5 x 5. Meeste matrieks in Mpumalanga wat Wi (nie WG) en FW neem en slaag.
  • Hokkiedogters: – Tuks Skolereeks – 3 uit 4 in top 8; O/16A Plaatwenners; 4 Prov. en 20 Bokkieweekspelers; 4 SA Bokkies; O/14, O/15, O/16, O/18 na Mpumalanga uitspele; 15 in Mpumalanga Binnenshuisehokkiespanne; Mee. Bester en Cilliers afrigters O/14 SO Tvl Bokkieweekkampioene.
  • Hokkieseuns: – 3 Prov, 8 Bokkiespelers; O/16B Ligawenners en wen silwer in Tuks Skole; O/14, O/18 na Mpumalanga uitspele; 3 in SA Bokkiespan, 2 in Gazellespan; 5 in Mpum Binnenshuisehokkiespan.
  • Netbal: O/14A, O/16B-eerste in TuksSkolereeks; HTS tweede in reeks; 8 uit 9 Classic Clash wenners vs MHS; 5 x B-spanne Nkangalawenners; MUSSA – 5 spanne wen, 5 naaswenners; TOPSKOLE – O/14A eerste in SA, O/16A derde in SA; COKEREEKS O/14A derde; FAST 5 – O/14a, O/17 Rooi-wenners; 25 provinsiale spelers, 18 Bokkiespelers. AFRIGTERS (ALL AGES) Me. E Schutte – O/18 A1, Me. T.  Rossouw – O/16 A1; SKEIDSREGTERS – Me. L. Botha O/15 A1; Mee   S.Roux en L. Viljoen – MSN B+.
  • Tennis: Eerste, tweede spanne wen MHS in Classic Clash, Mpumalangakampioene; TuksSkolereeks – Brons; 6 Mpumalanga-spelers.
  • Landloop: 25 Atlete gekies vir Mpumalanga Interprovinsiale span.
  • Gholf: TuksSkolereeks – eerstespan wen goud; Classic Clash vs MHS – eerste, tweede, derde spanne wen; 3 Provinsiale spelers, 2 Provinsiale spelers buite skoolverband; Tweede span – Mpumalangawenners; Eerste en Derde – naaswenners.
  • Jukskei: Mpumalangaliga – Seniorseunspan wenners, na NUSJV-Kampioenskappe; 3 Provinsiale spelers.
  • Luggeweerskiet:  10 Skuts in Mpumalangaspan, neem deel aan SA-Kampioenskappe.
  • Skaak: TuksSkolereeks – vierde; 5 leerders in Nkangalaspan.
  • WOW Spelfees: 2 leerders neem Nasionaal deel.
  • Atletiek: SA Kampioenskape – 14 atlete neem deel; USASSA – 1 x derde en 1 x vierde plek; ASA Kampioenskappe – Edwin Till O/15 gewigstoot – EERSTE; 1 x derde, 1 x vierde, 1 x vyfde; 10  Top 10, 9 x Top 20.
  • Krieket: Mpumalanga Superliga – O/15A en Eerstespan neem deel; 1 Mpumalangaspeler; 5 in Nkangala-Streekspan; 3 in Bokkiespan; 2 x Hondertalle – Q. Jv Rensburg (119) en E. Thomas (168) vs Secunda.
  • Muurbal: 2 spelers na SA Toernooi; 5 x Mpumalangaspelers; Tuks-Skolereeks – vyfde
  • Rugby: JC Pretorius SA-Skolespan; Cravenweekspan – 5 spelers, Boet Heyl Kaptein; Akademiespan – 5 x O/18, 3 x O/16. Makroskole Voorsitter O/18 Cravenweek – Hoof keurder – Mnr A. Strydom, Cravenweekspanafrigter – Mnr. C. Nolte