2016

Eindig algeheel 4de by Super 16. 5 Leerders ingesluit in die Nkangala-span.

2015

Eindig algeheel 8ste by die TuksSkole-reeks vir Top 16-Skole. O/17-dogterspan verteenwoordig Mpumalanga by dieĀ  Top Skole Kampioenskappe en eindig 7de in die land!