Seunshokkie

2017

O/16-span dring deur na Noordvaal, naaswenners Mpumalanga, silwer medalje in Tuks Skolereeks; 5 seuns in onderskeie Mpumalangaspanne; 5 seuns in Suidoos Transvaal Bokkiespan; 8 spelers gekies om na Nederland en Italie te toer.

2016

3 Provinsiale spelers8 Bokkiespelers

O/16B-seuns verwerf silwer in TuksSkole-reeks.

O/16B-seuns is ook ligawenners

2015

Lewer 5 provinsiale- en 5 Bokkieweekspelers op.1ste span 6 jaar onoorwonne by Classic Clash:

HTS Middelburg wen in 2010, 2011 & 2012 en speel gelykop in 2013, 2014 & 2015.

Rooies lewer 4 seuns vir die Mpumalanga Indoorspan wat in Durban aan die IPS gaan deelneem het.