Rekenaarsentrum

Daar is 3 rekenaarsentrums wat tans in gebruik is:
Sentrum 1 –     bestaan uit 40 rekenaars
Sentrum 2 –     bestaan uit 40 rekenaars
Sentrum 3 –     bestaan uit 45 rekenaars (nuut)

IT sowel as RGT word aangebied. N3 en N4 klasse word na-uurs aangebied.

Die sentrums is toegerus met dataprojektors.

Die IT-sentrum het toegang tot internet.