Netbal

2018

Rooies beleef ‘n vuurwarm 2018 netbalseisoen. Rooies kan met trots sê dat hulle die heel beste netbalskool in Mpumalanga is.

MSN Kampioenskapuitslae is soos volg:

  • o/18A -1ste
  • o/18B-1ste
  • o/17A – 1ste
  • o/17B- 2de
  • 0/16A- 1ste
  • o/16B-1ste
  • o/15A-2de
  • o/15B-6de
  • o/14A – 4de
  • o/14B- 2de

Provinsiale spelers – 3 x O/14, 3 x O/15, 5 x O/16, 2 x O17, 2 x O/18;

Provinsiale afrigter – Elmarie Schutte en Theresa Rossouw

Provinsiale skeidsregters – Carine Smith, Lelani Viljoen, Laurinda Botha en Theresa Rossouw.

O/17-Bokkiespelers: 9 x O/18, 8 x O/16, 4 x O/14.  Nicole du Preez – Gazellespan.  Natalie Fourie, Leriesze de Lange, Anri Pienaar en Moné Erasmus – SA Bokkies.

MUSSA B-spanne: O/14 B – naaswenners, O/15 B – 5de, O/16 B- wenners, O/17 B- naaswenners, O/18 B- wenners.

MUSSA A-spanne: O/14 A – eindig 4de, O/15 A – naaswenners, O/16 A – wenners, O/17 A en O/18 A – wenners.

COKE REEKS: Spanne eindig as volg – O/14- 12e, O/15-4e, O/16-2de, O17-15e, O 18-9e; Algeheel 9e uit 23 skole.

O/16 – KAY MOTSEPE: HTS eindig vierde in SA. TOPSKOLE:

WILDEKLAWER:  eindig algeheel 6de.

FAST FIVE:  O/15’S – vierde en O/17’s – wenners

2017

Provinsiale spelers – 4 x O/14,4 x O/15, 4 x O/16,2 x O17, 2 x O/18;

Provinsiale afrigter – L. Botha O 18 A; Provinsiale skeidsregters – E Schutte (O/17 A1), L. Viljoen (O/14 A1).

Laurike Erasmus onder Top 35

O/17.Bokkiespelers: 8 x O/18, 6 x O/16, 3 x O/14. Mone Erasmus – Gazellespan, Danielle Labuschagne – SA Bokkies.

MUSSA B-spanne: O/15 B en O/18 B- wenners, O/16 B- Naaswenners, O/17 B- vierde.

MUSSA A-spanne: O/17 A en O/18 A – wenners, O/14 A en O/16 A – naaswenners.

COKE REEKS: Spanne eindig as volg – O/14- 12e, O/15-4e, O/16-11e, O17-15e, O 18-9e; Algeheel 9e uit 23 skole.

O/15 – KAY MOTSEPE: HTS eindig vierde in SA. TOPSKOLE:

Spanne eindig as volg – O/14 A- 15 uit 19, O/16 A-16 uit 18, O/17A- 8 uit 17, O18A-9 uit 23.

2016

TuksSkole-reeks
O/14A eindig eerste, O/16B eindig eerste.
HTSM eindig algeheel tweede in die reeks,  ‘n prestasie waarop ons baie trots is!

Waterkloofnetbalfees
Vyf A-spanne neem hierdie jaar deel aan harde en kompeterende netbal.

Classic Clash
8 uit 9 spanne wen die Classic Clash vs MHS.

Nkangala
AL vyf ons B-spanne is Nkangalawenners.

Mussa
O/14B, O/16B, O/17B & 18B – naaswenners
O/17B – eindig derde
O/15B, O/14A, O/16A & O/18A – wenners
0/15A speel in Augustus.

Rooies spog met 25 provinsiale speelsters, asook 18 Bokkiespeel-sters.  Rooies se netbalbane is herseël wat ons in staat stel om die kwartfinaal van die TuksSkole-reeks aan te bied.

Afrigters (All Ages):
Me. E Schutte – O/18-A1
Me. T Rossouw O/16-A1
Me. L Botha skeidsregter by O/15-A1
Twee skeidsregters, me S Roux en L Viljoen ontvang hul MSN B+ graderings.