MUURBAL

2018

Seniors

Halferekleure

Kayle Snyman is lid van die span wat die Mpumalanga-liga wen en word opgeneem in die Mpumalanga-span.

Seniors

Erekleure

Annemike Bronkhorst is lid van die span wat die Mpumalanga-liga wen en word opgeneem in die Mpumalanga-span wat aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelneem.  Sy is vyf jaar lid van die skool se muurbalspan en kapteine van die skool se Eerste Muurbalspan.

2017

3 Spelers in SA Skolespan – Shae Montague, Annemike Bronkhorst, Laurike Erasmus;

TuksSkolereeks – Dogters  Ligawenners.

2015/2016

2 Spelers na SA Toernooi.
5 Mpumalanga-spelers.
TuksSkole-reeks vir Top 16-Skole: 5de plek.
5 Provinsiale spelers.