Dogtershokkie

2016

TuksSkole-reeks:  3 uit 4 spanne eindig in Top 8.

O/16A is Plaat-wenners.

Provinsiaal:  lewer 4 provinsiale en 20 Bokkieweek-spelers op.

Me. Lizalda Bester en Kraai Cilliers is gekies as afrigters by die O/14-S.O. Tvl. dogtershokkiespanne.

2015

TUKS-reeks vir Top 16-Skole:  O/14A, O/16A en O/18A-spanne eindig onder top 8.

Classic Clash vs MHS: O/15A speel gelykop en o/18A-span wen.

Lewer 5 provinsiale en 5 Bokkieweekspelers op, asook 4 SA-Bokkies.

O/16-dogters dring deur na Noordvaal.

Rooies lewer 10 dogters vir die Mpumalanga Indoorspan wat in Durban aan die IPS gaan deelneem het.