LUGGEWEERSKIET Sluit in:  Luggeweerskiet en .22

2015 2 ROOIES eindig onder die Top 50 in die land vir die finale proewe van die BJI London-toer! 10 Skuts opgeneem in die Mpumalanga-span wat aan die SA Kampioenskappe deelneem.