Meer as 50 landlopers neem deel en oefen by die Rooies-atletiekklub.  Die atlete kry die kans om deel te neem aan verskeie padwedlope, avontuurlope en landloopbyeen- komste. HTS Middelburg wen jaarliks die Nkangala Landloop-liga in beide die seuns- en dogtersafdeling.  Hul sukses word toegeskryf aan massadeelname en spangees!

2015
16 Landlopers kwalifiseer vir die Mpumalanga-span.

2016
25 Atlete gekies vir die Mpumalanga Interprovinsiale Span.