Kultuurbedrywighede

KULTUUR

Redenaars:
Gedurende 2015 verteenwoordig 9 ROOIES Mpumalanga by die ATKV-redenaarskompetisie se provinsiale kampioenskappe en 2 dring deur na die Finaal in Goudini.

In 2016 dring 9 redenaars deur na Mpumalanga Finaal van die ATKV-redenaarskompetisie; 4 dring vanjaar deur na die Finaal in Buffelspoort.

Revue
HTS Middelburg het in 2011, 2013 asook in 2015 ‘n revue aangebied, telkens ’n extravaganza waaraan ongeveer 150 leerlinge deelgeneem het.

Toneel
Die eerste dramaklub het by HTS Middelburg begin  in 2015.
Sedert 2013 neem ons deel aan die   ATKV-Tienertoneel, Artium Kunstefees en die Middelburg Eisteddfod.
In 2016 skryf 2 tienertonele in vir die ATKV-Tienertoneel.

Dansgroep
2015/2016
Wen 19 medaljes by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste.
13 Dansers is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die
Wêreldkampioenskappe in Los Angeles gedurende die wintervakansie.
Die dansgroep neem internasionaal deel in Kroäsie en individue gaan na LA vir Wêreldkampioenskappe.

Ander Kultuuraktiwiteite:
Landsdiensklub begin weer in 2016
Kerslig, Vers en Melodie-aand op 15 Augustus
Kunswedstryde: Artium – vir skryfkuns, voordrag en musiek/sang
Uitstekende prestasies by die WOW-spellingkompetisie
Rooi-faktor
Rooi Galery
Kolligaand

2015

Redenaars:

9 ROOIES verteenwoordig Mpumalanga by die ATKV-redenaarskompeti-sie se provinsiale kampioenskappe en 2 dring deur na die finaal in Goudini.

Revue:

HTS Middelburg bied in 2011 en 2013 ‘n revue aan en sal in 2015 wéér ‘n extravaganza op die planke hê waaraan ongeveer 150 leerlinge sal deelneem.

Toneel:

Begin die eerste dramaklub by HTS Middelburg en neem deel aan die ATKV Tienertoneel, Artium Kunstefees en die Middelburg Eisteddfod.

Dansgroep:

Wen 19 medaljes by die Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste.

13 Dansers is gekies om Suid Afrika te verteenwoordig by die Wêreldkampioenskappe in Los Angeles gedurende die wintervakansie.

Ander:

1 Leerder behaal ‘n 5de plek by die  Skopboks Wêreldkampioenskappe.

1 Leerder aangewys as Toyota se Mpumalanga T.Tep-wenner asook die wenner van die Toyota Opleidingsprogram se Nasionale Kompetisie.

•   Ander Kultuuraktiwiteite:

Rooi Sterfaktor

Rooi Galery

Kolligaand

Kerslig, Vers en Melodie-aand in Oktober.

Kunswedstryde: Artium – vir skryfkuns, voordrag en musiek/sang.

Uitstekende prestasies by die WOW-spellingkompetisie