2016

11 Krieketspanne neem aktief deel in verskeie ligas waarvan die hoogtepunte die O/15A & Eerste Span is wat in die Mpumalanga Superliga speel.

2015

14A-span wen Mpumalanga- liga. 3 Mpumalanga-spelers. 6 Spelers in die Nkangala-Streekspan . 2 Spelers in die Bokkiespan. 2 Honderdtalle in die seisoen aangeteken (Helmo du Preez 114* teen Rob Ferreira en Shaun Janse van Vuuren 121 in Nkangala liga).

Krieket 2013/14-seisoen:

Neem aktief deel aan die volgende kompetisies:  Superliga, Nkangala-liga en Pro 20. Mpumalanga Pro 20-naaswenners.