JUKSKEI 2016

HTS Middelburg is die enigste skool in Middelburg wat Jukskei speel! Dit is ’n kleiner sportsoort vir Rooies met groot harte! 4 Spanne neem jaarliks aan die liga deel.

2015

Junior- en Seniorseunspan is Mpumalanga- ligawenners en dring deur na die Direkteurstrofee.
2 Provinsiale spelers.